About Us
We cater
for all your stamp
requirements
- School Stamps - Admin
- Business Stamps
- Teacher Stamps
- Self-Inking Stamps
- Wooden Stamps
- Ink pads & Refill ink
![](https://www.juffrou911stempels.co.za/wp-content/uploads/2023/06/kids-and-plush-vegetables.jpg)
We provide best-quality stamps at affordable prices
![](https://www.juffrou911stempels.co.za/wp-content/uploads/2023/06/Owl-1.png)
Who We Are
Juffrou 911 stamps is part of the well known Juffrou 911, spesifically established to cater for all your stamp requirements.
![](https://www.juffrou911stempels.co.za/wp-content/uploads/2023/06/Owl-6.png)
How It Works
Simply find the stamp you are looking for in our ever growing online store, customise it to your needs and place your order.
![](https://www.juffrou911stempels.co.za/wp-content/uploads/2023/06/Asset-9.png)
Waiting Period
Thank you for choosing our services. Our waiting period is currently 2 weeks from payment date for the making process. Once your payment is confirmed your order is placed on our waiting list. The designs for approval will be sent via whatsapp when we reach your order. Our packages are sent with courier guy. Delivery takes 1-4 working days depending on where you live. Packages can be collected in Faerie Glen, Pretoria East. We truly value your continuous support.
Goeie middag, ek het vanoggend my stempel gekry en ek weet nie wie was meer opgewonde ek of my klas se kinders!!! Ek moes sommer dadelik almal se boeke stempel!!
Baie baie dankie vir my ongelooflike beautiful stempel!!! Dis so perfek ek het nie eers genoeg woorde nie.
Hi liefste Mardi, gaan jy my glo as ek vir jou sê ek't nou eers kans gehad om my pakkie oop te maak. Oh wow wow wow! Ek love my stempels so baie!
Jy het dit als so neties en so mooi gedoen, bae baie dankie, ek kan nie wag om dit te gaan gebruik môre nie...
Weereens dankie vir jou liefde en so baie geduld!
Vreeslik vreeslik dankie dat jy daardie Merry Christmas stempel vir my reggemaak het jy's so dierbaar!
Wow!!! Presies wat ek nou vir my kinders sê! Baie dankie, die stempels is so mooi en fyn!!!!
Baie dankie..
) Ek waardeer dit
baie!!!
Hellooooo
Vreeslik baie dankie vir my pakkie.
Die stempel is goeie kwaliteit. Ek hou baie daarvan. En die plakkers is pragtig.
Waardeer jou flinke diens.
Baie dankie!!! Ek het gou vanoggend voor skool gaan haal. My kids is MAL daaroor en juffrou ok, want mens kan nie glo hoe its eenvoudig soos 'n stempel mens se werk minder kan maak nie!